testimonials

Thank you so much for my order. I received it today and it’s perfect and fits like a glove. Very Happy!!!!
ring-512-red.png
Brigette Wait
Jeffrey's Bay, Eastern Cape
Ek het my pakkie gekry en is oorstelp van vreugde. Baie duisend dankies. Ek is baie tevrede.
Welma de Klerk
Mariental, Namibië
Lovely. . Perfek . . Woorde kan nie beskryf hoe mooi die ring is nie. Jy is uitstekend in jou werk Judy. Dankie vir my mooi ring.
ring-512-red.png
Jacqueline van Wyk
Koster, Noordwes
Just want to let you know I received my ring today. It is absolutely gorgeous. Thank you once again for your prompt & professional service.
Rochelle Wilcox
Port Nolloth, Northern Cape
I would just like to let you know what great service Glitzy Glam provides. Professional & prompt. Website is easy to navigate. Everything works as it should. I will definitely be using your services again.
ring-512-red.png
Blanche Howburg
Malmesbury, Western Cape
Nou net my ring gekry. Baaaaie dankie vir almal. Dis besonders. Ek weet nie hoe om julle te bedank nie. Baie, baie, baie dankie uit my hart
Elusha Muller
Lephalale, Limpopo
Soooo happy met my ring ...... Baaaaie danki Judy
ring-512-red.png
Liana van Niekerk
Kuruman, Noord-Kaap
Thank you for my beautiful bangles. I just love them!
Natasha Louw
Pretoria, Gauteng
Thanks a million. My ring is stunning. Keep up the good work.
ring-512-red.png
Lenelda von Willing
Boksburg, Gauteng
Baie dankie vir die goeie diens. Ek het vandag my charms ontvang.
Hannie Strydom
Newcastle, KwaZulu-Natal
Wonderful service! They never disappoint.
ring-512-red.png
Brumilda Boer
Luderitz, Namibia
Pakkie gekry & ek love hulle!
Hetta Prinsloo
Makhado, Limpopo
Dankie Judy! Ek is baie tevrede! Sal julle definitief aanbeveel en weer ietsie koop.
ring-512-red.png
Tina Joubert
Kaapstad, Westerlike Provinsie
OMW Judy I luv my ring & toe ring .... Thanx sooooo much!
Wendie-Anne de Witt
eMalahleni, Mpumalanga
I just received the ring, the quality is impeccable. Thank you for your friendly and efficient service, it was a pleasure doing business with you.
ring-512-red.png
Natascha Coetzee
Cradock, Eastern Cape
Judy, ek wil net vir jou se baie dankie vir my ring en al jou moeite!! Jy is puik!! Ek love die ring met my hele hart.
Nanette Uys
Krugersdorp, Gauteng
Duisende dankies Judy. Dit het gister middag gekom. Alles is pragtig!! Ek waardeer dit vreeslik baie.
Melissa Viljoen
Meyerton, Gauteng
Just received the ring. Thank you! Looks Super Excellent!!
ring-512-red.png
Andre Marx
Vanderbijlpark, Gauteng
Received the parcel. It looks beautiful and a big thank you.
ring-512-red.png
Livern Rabie
Saldanha, Western Cape
My baba is hier. 1000 Dankies. Mooiste bont ring ooit!!!!!! Kry baie komplimente.
Hester Gous Steenkamp
Windhoek, Namibië
Baie dankie julle! Ek is mal daaroor. Almal by my werk het hulle nommer gevat. Beveel julle enige tyd aan!
ring-512-red.png
Theresa Pretorius
Lichtenburg, Noordwes
Just love my special made ring. Thank you so so much Judy, you truly made my day!
Melissa Ras
Benoni, Gauteng
Oh Judy I just got my ring and it is gorgeous.! Thank you so much!
ring-512-red.png
Maggie Pretorius
Linden, Gauteng
Baie damkie vir my ring, het hom vandag gekry!! Hy is awesome!!!!!
Sarie van der Westhuizen
Parys, Vrystaat
Ek het sopas my ring gekry ..... WOW ek is speechless. Dit is so bitter mooi. Baie dankie vir jou vriendelike en flinke diens
ring-512-red.png
Ina Döman
Okahandja, Namibiä
I LOVE IT I LOVE IT!! Thank you so much Judy for your patience with me and your excellent service!!!! Will recommend you guys to anyone who asks!!!!
Judy Meyer
Pretoria, Gauteng